William Holman Hunt

William Holman Hunt
Selfportret, 1867, Galleria degli Uffizi, Florence
Gebore(1827-04-02)2 April 1827
Sterf7 September 1910 (op 83)
Kensington, Londen, Engeland, Verenigde Koninkryk
NasionaliteitEngels
BurgerskapBrits
Beroepskilder
BewegingOrientalisme; Broederskap van die Pre-Rafaëliete
Handtekening

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Our English Coasts, 1852 ('Strayed Sheep')
Hunt in sy Oosterse gewaad, foto deur Julia Margaret Cameron
The Awakening Conscience (1853)

William Holman Hunt (2 April 18277 September 1910) was ‘n Engelse skilder en een van die stigterslede van die Broederskap van die Pre-Rafaëliete. Sy skilderye is bekend om hul aandag aan detail, kleurrykheid en uitgebreide simboliek. Hierdie kenmerke is beïnvloed deur die skryfwerk van John Ruskin en Thomas Carlyle, ingevolge wie die wêreld gesien moes word as ‘n stelsel van visuele tekens. Volgens Hunt was dit die plig van die kunstenaar om die samespraak tussen hierdie tekens en feite te onthul. Hunt het regdeur sy loopbaan die getrouste gebly aan die ideale van die beweging. Hy was altyd gretig gewees om die gewildheid en openbare aantrekkingskrag van sy werke te bevorder.[1]

  1. Judith Bronkhurst, ‘Hunt, William Holman (1827–1910)’, Oxford Dictionary of National Biography, Oxford University Press, 2004

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search